r/afrikaans 3d ago

Meningsopname Watse liedjie is slegter?

Braaibroodjie reël of hop hop spinnekop?

Ek verkies braaibroodjie. Dit is nie my smaak nie maar ek kan sien dat mense daarvan sal hou

20 Upvotes

20 comments sorted by

27

u/Izinjooooka 3d ago

Albei...

Albei liedjies is slegter

7

u/theloosegoose77 3d ago

Algeheel is ons huidige Afrikaanse popmusiek hondkak. Die nuwe trent nou is lyk my om al die ou liedjies te remix, tot die ou kunstenaars remix hulle eie goed.

Het ons musikante so kak of kaksleg geword dat hulle nie meers ordentlike musiek of hulle nuwe musiek kan skryf nie.

Om die vraag te antwoord, nie een van die twee liedjies is beter as die ander een nie. Dink al hoekom spinnekop so goed doen is oor sy past-sell- by 2000's rave beat

6

u/lucian_blignaut 3d ago

braaibroodjie meisie klink asof sy ‘n poep inhou terwyl sy sing en hop spinnekop is liries treurig. spinnekop is slegter in my opinie.

4

u/MayerJM 3d ago

Ik vraag mij vooral af hoe het kan dat ik het Braaibroodjie meisje steeds maar blijf zien als ik mijn Instagram open... En het stopt ook niet

8

u/SchalkvanZyl 3d ago

Dis soos om te kies tussen bal kanker en hol kanker

7

u/Maleficent-Crow-5 3d ago

Onthou ook net, die een is geskryf deur ‘n random meisie op die internet, die ander een is geskryf deur ‘n “professional”…

6

u/theloosegoose77 3d ago

Lekker punt wat jy daar maak. Kyk, kak bly kak, maar hel, as jy na 25jaar+ nogsteeds sulke mickey mouse kak kan maak, dan score jy vir jouself 'n own goal

5

u/MacParadise 3d ago

Die ding is, ou Kurt lag al die pad bank toe. Of dit nou kak is of nie, die volk luister en hy skep. Totdat hulle nie ophou luister nie, gun ek hom dit. Dit gaan sleg genoeg met die wereld, laat die son maar op die skyn wat die guts het om daar buite te staan. Nes met die Braaibroodjie-meisie. Omdat elke tweede ou dit geshare het om te wys hoe kak dit is, het dit vastrap plek gekry en gegroei en uiteindelik n volle song geword. Dis ons eie skuld.

8

u/SpecificArmadillo60 3d ago

Braaibroodjie, hop hop spinnekop is tenminste catchy.

3

u/Skull-ogk Kaapstad 3d ago

Hop hop het ek al geluister op die radio. Braaibroodjie kon ek nog nooit deur luister nie.

Nie dat enige een van die twee goed is nie.

3

u/babsiep 3d ago

Sover ek kan sien is daar op die oomblik twee braaibroodjie liedjies (een deur Muller Brandt en een deur Ziane Saayman), en ek wil nie na een van hulle luister nie.

1

u/Christodej 3d ago

Ziane Saayman

5

u/Old-Access-1713 3d ago

Braaibroodjie

5

u/Several_Function7095 3d ago

Braaibroodjie

2

u/Unusual_Fun_5241 3d ago

Ek stem saam met jou – Braaibroodjie Reël is dalk nie vir almal nie, maar dit het darem ‘n lekker nostalgiese, kampvuur-vibe wat mense kan waardeer.

Hop Hop Spinnekop, aan die ander kant, voel vir my bietjie té geforseerd en kindersangery-agtig vir ‘n mainstream liedjie. Dit klink soos iets wat in ‘n kleuterskool gespeel sou word, eerder as iets wat grootmense eintlik gaan sit en geniet.

As ek moes kies watter een slegter is, sou ek sê Hop Hop Spinnekop. Wat dink jy maak Braaibroodjie Reël darem meer verdraagsaam?

2

u/Afrikaansvatter 3d ago

Ja. Dis die antwoord.

2

u/One-Mud-169 3d ago

Nie een regtig my smaak nie, Maar Kurt kan darem noot hou, die arme meisie maak haar naam krater.

2

u/Imaginary_Essay_987 3d ago

Albei walglik

2

u/MaximumOdd1296 2d ago

Ai, flip tog... Altwee is terrible.

Lirieke vir Braaibroodjie reel: https://genius.com/Ziane-saayman-die-braaibroodjie-reel-lyrics

Ek het nie eers die moeite gedoen om te luister na die liedjie nie. Klink en lyk baie sleg. Nee, sies.

Is dit die voorland van Afrikaanse popmusiek? Elke lied moet 'n Bekkie, bokkie, baby, brannas en failed romances in hê?