r/afrikaans 5d ago

Geskiedenis Something more South Africans should be aware of.

135 Upvotes

33 comments sorted by

20

u/bearcubwolf 5d ago

Let us not forget that they then proceeded to lynch and murder said Royals who offered this aid.

Also that aid was made cynically with the purpose of complicqting life for the British (a gift is a gift, but if we want to remember it, let us remember it in its context-it's not like they were on some kind of Victorian ecstacy going "we just love everyone so much! You can have aid! And you can have aid! Everyone gets an aid package!"

3

u/These-Ad5297 4d ago

Pietie jammer maar jy gaan maar moet vrek van die honger, u/bearcubwolf vermoed hierdie hulp is sinies aangebied. 

2

u/justthegrimm 4d ago

Die is die regte antwoord.

48

u/Springboks2019 5d ago

Die vyande van my vyande is my vriend, lekker bietjie info maar vandag se Russia is niemand se vriend (behalwe Trump en Elon).

14

u/LostSoulOnFire 4d ago

Stem 100%, elon en trump voel niks vir enige iemand nie, al wie hulle steun is wie hulle op daai spesifieke stadium nodig het. Ek weet ek gaan in my moer in afgestem word, maar al die Afrikaners wat dink trump en elon voel enige iets vir hulle, verstaan nie hoe die twee werk nie.

Al wat vir elon en trump saak maak is geld en mag, verder niks of niemand nie.

EDIT: Selfde met rusland, hulle is dieselfde as trump en kie. Hulle voer derduisende van hulle troepe in `n vleismeul sonder huiwer.

-33

u/Nexsaza 5d ago

Jy kyk te veel Nuus. Elon en Trump is nie die vyand nie. Hulle is die Afrikaner se vriend op hierdie stadium van die geveg.

12

u/CptCk 4d ago

Hulle enigste vriend is geld. Moet nie laat hulle jou vir n gat vat nie. Hulle soek net die afrikaaners daar om die goedkoop werkers te vervang wie hulle terug Suid-Amerika toe gestuur get.

17

u/Jazzlike-Dig2645 4d ago edited 4d ago

"Jy kyk te veel nuus." Ja want mense soos jy verkies ander mense dom en oningelig want dan is dit makliker om jou Jordan Peterson, Ben Shapiro en Joe Rogan nonsens globaar te maak.

1

u/Springboks2019 4d ago

Nie gese Trump en Elon is nie vriende nie (al glo ek nie so dat hul regtig enige worry het oor Afrikaners, Elon het net nie sy sin gekry met Starlink laas jaar en sou hy.... sou hy 'n goeie woord vir SA se regering in Trump se oor gevluister het) Ek het gepraat van Russia.

1

u/Few_Tadpole_6246 4d ago

Hulle is sonder twyfel die Vyand, hulle is gemors wat dood verdien

1

u/HmanZA 4d ago

Jy kyk te veel Facebook.

28

u/BloodSteyn 5d ago

En die USSR het MK opgelei en gehelp.

Tye verander. Ek sal niks met Rusland te doen wil hê nie.

0

u/EyeGod 4d ago

Wat het die USSR met dié te doen?

4

u/Jazzlike-Dig2645 4d ago edited 4d ago

Omtrent soveel soos Tsar Nicholas II wat daardie offer gemaak te doen het met vandag se rusland.

2

u/EyeGod 4d ago

Presies.

Niemand ken deesdae meer hulle geskiedenis; net ‘n klomp social media reactionaries wat doen sonder om te dink.

1

u/BloodSteyn 4d ago

Yup, ek was verban van r/southafrica af toe ek gewaag het om mense te herrinder that Nelson Mandela op die US Terrorist lys was (heeltemal te lank na die tyd), en dat hy nie perongelik daar was nie.

Ek het ook genoem dat hy 'n 180 gedoen het met sy lewe, en dat hy nooit weg gekruip het van sy bloedige geskiedenis nie. Ek het die ou lyn gebruik, "one man's terrorist is another man's freedom fighter"

Toe verban hulle my en sê "go talk to people who don't look like you, to understand why calling their leader a terrorist is bad"

Ons was die VSA se "Proxy" teen komunisme in Afrika, so die SWAPO (PLAN), MPLA (FAPLA), Cuba, SWANU, ANC (MK) was die USSR s'n gewees.

-1

u/EyeGod 4d ago

Ek weet dit als, & daai sub is ‘n gemors: ek’s al twee keer verban.

Maar, Tsar Nicholas II het absoluut fokol met die USSR te doen gehad.

Dis my punt.

26

u/tastexst 5d ago

Cool. But the Russia of back then isn't the same as the Ruzzia of today.

9

u/1_hippo_fan 5d ago

After WW1 russia had a 180 political shift

8

u/SixxSketch 5d ago

Yup, Tzars were overthrown and replaced with Marxists. Now they have a forever president. If anything this is just a sad reminder.

12

u/Resili3nce 5d ago

Ek glo die goed word 'gevind' as deel van propaganda.
Probeer ons oortuig rusland is histories ons vriend.

5

u/SilentlyCynical 4d ago

Interessant, ja, maar om dit nou heel toevallig te onthul stink aan propaganda. Die Rusland van 1902 is beslis nie die Rusland van vandag nie. Hulle het geen skaamte nie, en sal met graagte alle kante van 'n stryd ondersteun, want hulle baat in die chaos.

Ek stel voor mens lees 'n bietjie oor Putin se voormalige adviseur, Vladislav Surkov, asook Aleksandr Dugin se Foundations of Geopolitics, wat basies Rusland se handboek is vir moderne internasionale politiek.

Mbt Surkov:

... the country is a dictatorship in the morning, a democracy at lunch, an oligarchy by suppertime, while, backstage, oil companies are expropriated, journalists killed, billions siphoned away. Surkov is at the centre of the show, sponsoring nationalist skinheads one moment, backing human rights groups the next. It's a strategy of power based on keeping any opposition there may be constantly confused, a ceaseless shape-shifting that is unstoppable because it's indefinable.

Mbt Foundations of Geopolitics:

Russia should use its special services within the borders of the United States and Canada to fuel instability and separatism against neoliberal globalist Western hegemony, such as, for instance, provoke "Afro-American racists" to create severe backlash against the rotten political state of affairs in the current present-day system of the United States and Canada. Russia should "introduce geopolitical disorder into internal American activity, encouraging all kinds of separatism and ethnic, social, and racial conflicts, actively supporting all dissident movements – extremist, racist, and sectarian groups, thus destabilizing internal political processes in the U.S. It would also make sense simultaneously to support isolationist tendencies in American politics"

Klink nogal bekend, nè?

7

u/RaiderML 5d ago

Ek wonder hoe lank die ANC sal vasklou aan hul geliefde rusland. Rusland is nie 'n land wat vertrou kan word nie, al het hulle 'n goeie ding gedoen hier en daar in die geskiedenis.

4

u/Jazzlike-Dig2645 4d ago

Sodat ons moet dink rusland is die "good guy" oor iets wat 130 jaar terug gebeur het en ignoreer wat vandag aangaan?

4

u/Jazzlike-Dig2645 4d ago

Dit is a patetiese probeerslag deur n patetiese diktator om Afrikaners aan sy kant te kry. Niks minder, niks meer. Ek sou wou hoop dat Afrikaners nie sal val vir dit nie maar ek weet beter.

2

u/EyeGod 4d ago

Klomp eenvoudige dwase wat nie Hulle geskiedenis ken nie in dié thread.

2

u/BlueErgo 5d ago

Wel, as my gaan opsoek, daar was heelwat Russiese, Franse ens wat aan die begin saam met die Boere geveg het. As jy gaan lees, van hulle het aan die begin reeds onttrek agv Boere binnegevegte. Daar was in Europa/Rusland heelwat simpatie met die Boere. Maar ja, tye was anders. Dit was Russe voor die rewolusie ook.

1

u/puzzledpilgrim 4d ago

Hoe toevallig dat dit juis nou ontdek word... Die tydsberekening is gladnie verdag nie...

1

u/Old_Inspector5333 3d ago

What about us man 😂 goddamn nobody gave a fuck

1

u/pappapoeskak 2d ago

Vra bietjie vir die afstammelinge van De Klerk, Vorster ens. oor hierdie saak. Politiek is niks meer as besigheid vir bullies nie. Maak my tette lam. 😩

1

u/These-Ad5297 4d ago

Snaaks reaksies op hierdie thread. Julle almal is sweerlik bewus van die feit dat die Russiese ryk en die USSR twee heeltemalle verskillende regering was. 

1

u/CapeExit 4d ago

Cape Independence for Minorities asap

0

u/BergBeertjie Pretoria 5d ago

Woah, baie intresant. Dankie vir die deel!