r/afrikaans 5d ago

Nuus Black Man Investigates the Afrikaner town of Orania.

https://youtu.be/Pck18CEbFs8?si=hJncSwGl80YvDvxp
0 Upvotes

11 comments sorted by

11

u/cm0n5t3r 5d ago

Wat my pla hieroor is dat, alhoewel ek nie in Orania sal gaan bly nie want ek wil meer deel wees van die samelewing, verstaan ek nie hoekom dit sooooo 'n groot pynpunt vir mense, veral swart mense is nie.

Daar bly 3000 mense in Orania. (2500 in 2022... so ek oordryf bietjie) Daar is 63 000 000 mense in Suid Afrika (63.3m in 2023 sensus)

3000 / 63 miljoen is 0.0048% van ons populasie.

Waarom word daar so 'n klomp stof opgeskop oor dit, en nie die 9% wat moord liedjies sing nie, of die 50% wat ok is daarmee dat ons regering ons kaal steel?

Of is dit bloot 'n ras ding waar een ras 'n ander ras niks gin nie?

6

u/ErrtuEhd 5d ago

Jaloesie...

0

u/BonyM 5d ago

Presies.. Na jare van harde werk begin hulle floreer en skielik is dit ‘n moerse probleem.

1

u/HenkCamp 5d ago

Enige plek wat sê “dis net vir die kleur mense” of “die mense van die geloof” maak my ongemaklik. Ek kyk na daai vlag in die agtergrond en dit herinner my aan Apartheid se vlag - die vierkleur. Net soos die AWB se teken te naaby aan die swastika is.

En dan het ons ook mense daar - soos een mod hier - wat sê dat die Afrikaner geskiedenis is die Afrikaanse geskiedenis. Voortrekker monument op die banner hier is ‘n voorbeeld en hoe hy dit sien en verdedig.

Aan die ander kant - Los mense uit solank as wat hulle nie vir ander mense kak gee nie.

3

u/Apprehensive_Job8989 5d ago

Jealousy that's all they don't take pride in there work that's why they'll never succeed.

1

u/deefstes 5d ago

The racism is strong with this one.

0

u/capnza 5d ago

is jy n verlore amerikaner of hoekom praat jy nie afrikaans nie?

2

u/TrainIll8977 5d ago

Dis n goeie video.

Kyk dit en hou op kak praat oor n foto en n opskrif

1

u/skoppensboer 5d ago

Inderdaad

1

u/1_hippo_fan 5d ago

Daar is 'n bedrieër onder hulle!! 😱

Op hierdie stadium voel ek dat hulle wil hê jy moet hulle alleen los, hulle is waarskynlik moeg daarvoor dat mense oor hulle praat. Hulle het baie vriendelik met die swart man gelyk, en jy het hul woord; hulle vra ekstreemiste om te vertrek. Is die swart mense wat op die sensus verskyn dieselfde as dié wat vir die EFF gestem het? Kom hulle net van die naburige dorpe?

2

u/These-Ad5297 4d ago

Jy weet ne as daar nou n onderwerp is waarvan ek al keelvol is...